Client Testimonials

Nadia Basson Photography (694)

Emile & Roxanne Beselaar

Nadia, jy en Braam was absoluut stunning gewees! So professioneel , ek en Emile kon nie vir beter gevra het nie. Jul het ons verwagtinge oortref en ons so gemaklik deur als laat voel! Ons was bevoorreg om jul te kon gebruik het vir beide ons verlowing & troue shoot, en ons is nie vir een oomblik spyt oor die keuse nie. Lewering van die foto’s het so spoedig na die troue gekom, dankie dat jy dit ook so spesiaal gemaak het. Baie dankie vir jul goeie diens, sal jul beslis aanbeveel & gebruik in die toekoms.

Nadia Basson Photography (680)

JJ & Chrystal Kriel

Wow, waar begin mens om dankie te sê vir Nadia & Braam, van die beplanning van die verlowings shoot tot trou beplanning en natuurlik die fotos, elke foto beskryf my en JJ. Dankie dat julle ons dag so stunning afgeneem het. Ons kon nie vir iemand beter vra om my en JJ 100% op ons gemak te sit, ons te maak lag al is ons voete seer en ons monde moeg gesmile. Dankie Nadia, jy gaan nog groot gaan met jou amazing talent van bo. Ons wens net die beste vir julle toe. Dankie 

nadia-basson-photography-383

David & Kirsten Johnson

My husband and I had the privilege of Nadia Basson Photography to capture our BIG day. Our wedding was 10 September 2016 at Arniston. Our pictures came out to be above and beyond our expectations! Nadia did such an amazing job at our wedding I’m beyond words! She was everywhere and captured all the right moments at all the right times. She is very down to earth and just great to work with and certainly makes one feel comfortable in front of the camera. We didn’t feel posed at all and everything just felt so natural – the end results looked that way too. I would recommend anyone to use Nadia to capture their special moments and will certainly use her again

nadia-basson-photography-407

Gavin & Zeitie Weir

Liewe Nadia, Ons sal verewig dankbaar wees vir die fantastiese fotos van ons troudag. Ons herleef elke keer weer die onvergeetlike atmosfeer van ons klein intieme troue deur die fotos. Al wat ek kan sê is dankie. Dankie dat jy ons gemaklik laat voel het voor die kamera, dankie dat jy die onvoorspelbare weer tot jou voordeel gebruik het en dankie dat jy ‘n pragtige vriendin van my geword het.

nadia-basson-photography-388

Ewert & Elizma Le Grange


Nadia Basson Photography (386)

Shaun & Tamara Sweet

Nadia Basson Photography (98)

Morne & Cindy van Heerden

Liefste Nadia ,

Waar begin ‘n mens om vir jou te bedank vir jou asemrowende fotos!! Elke keer wat ek ‘n foto van ons troue sien kry ek n knop in my keel en slaan uit met hoendervleis. Ek en my man wil regtig uit die diepte van ons hartjies vir jou ongelooflik baie dankie se!! Ander bruide wag MAANDE vir hulle fotos, ons het nie eens naastenby so lank gewag nie en kyk net die werk wat jy vorendag bring. Ek en my liefste was so op ons gemak gewees by jou!!! Dankie dat jy ons spesiale oomblik op kamera wasgevang het! Daar is nie een foto waarvan ek nie hou nie. Almal vertel reuse boek dele. Dankie dat jy so profesioneel was ten alle tye en jou raad met foto posisies ens. Dankie dat jy so oulik was om so “behind the scenes” vir my jou skoentjies geleen het toe my voete so seer was. Jys regtig iets besonders en ek sal jou aanbeveel vir ELKE LIEWE BRUID!!!! Ek kan jou nie genoeg prys vir jou wonderlike werk nie!!! Kan nie wag om ons eerste ”maternity”shoot saam te doen en daarna familie fotos nie! Jys wraggies ‘n engel uit die hemel!!!!!!!!!!!!!!! 

Sean & Nicole

Sean & Nicole Stone

Nadia Basson & co. are so professional and made us feel so at ease. Exceeded my expectations in the portrayal of our wedding day with beautiful shots at the scenic wine farm. You’ve got a terrific eye and I couldn’t be more pleased. Thank you! We’re totally stoked with all the pictures. More beautiful than I imagined it could be. You’re a miracle worker!

 

Classic Vintage

Classic Vintage Styled shoot (Megan Verburg)

Nadia your work is immaculate, you are professional and you have a great eye for detail. You are truly a wonderful person to work with, thank you for the beautiful images. Look forward to working with you in the future.